Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Huisie

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 116, Keurboomsstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 320 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

See Huise is 'n gesinsvriendelike meenthuis in The Dunes Resort in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale ligging vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek naby die see soek.

Die meenthuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die oorblywende kamer met 2 enkelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en eetarea, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan kies om 'n verfrissende swem by die gemeenskaplike swembad te geniet, deur die fynbosbedekte paadjie te stap, of die dag by die Blouvlagstrand deur te bring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rona V
Gesin met tieners
5.0
Die huis is teen die kant van die kompleks en het 'n pragtige tuin met baie voëls. Dit is 'n baie lekker vakansiehuis. The Dunes is 'n besondere rusti...
Sien meer
Jan 2025
Simone D
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging. Smaakvol. Rustig. Lekker! Ons het 'n heerlike tyd by die verblyf gehad! Die naam som dit perfek op. Dit voel soos 'n jou eie huisie by die se...
Sien meer
Apr 2024
Jean B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Thank you to the host, it was clean and had everything we needed. When we got there, even some basic items were supplied and m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Louie E
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon, stylvol en rustig. Ons het heerlik gebly. Ek kon regtig geen fout vind met enige iets nie. Lekker privaat en stil. Die tuin was mooi...
Sien meer
Mrt 2024
Gerna M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely home in an incredible spot on the Garden Route. Lovely home with beautiful surroundings. We had the perfect stay at See Huisie. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nirika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • The Dunes Resort 116, Keurboomsstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink See Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 116, Keurboomsstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae741707a7fffacd8386bb98ff612e723ddd7f9bd32d742376408296a86753b3798db50e5890cf50677d7bcce6b07a97516?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 116 The Dunes Resort Keurboomsstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.011129872653 23.422610960947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang