Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Akkers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde-laan 44, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

See Akker Cottage is 'n bekoorlike kothuis in Hermanus en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Dié kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die knus kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die kothuis beskik ook oor 'n braai-area met sitplek buite en 'n buite-etenstafel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Ligging

  • Derde-laan 44, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde-laan 44, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3c5c05a9558148150b8d94e9c0dbeff7c004cb5a09303305e6ab60e6d2ab50aefdf980265341ca3f0b731c7deffe204195a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 44 3rd Avenue Sand Bay 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425068176888 19.19452888735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang