Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sedikwa Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirstenbosch Boulevard 57, Rivierapark, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sedikwa Guest House bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Riviera Park in Mafikeng. Die gastehuis is 'n ideale basis vanwaar jy die stad Mafikeng en alles wat dit bied kan verken.

Verblyf word gebied in 9 gastekamers, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n yskassie, 'n TV, 'n studeertafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die welige tuine of om die swembad. Die gastehuis bied ook braaigeriewe, parkeerplek, en WiFi, en is bekend daarvoor dat hy swembadpartytjies, troues en ander geleenthede in die tuine aanbied.

Die gastehuis maak voorsiening vir gaste wat werkswinkels, vergaderings en konferensies in Mafikeng bywoon. Ontbyt is beskikbaar, en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Vir gaste bykomende gerief het die gastehuis 'n nierookbeleid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rebaone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kirstenbosch Boulevard 57, Rivierapark, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Sedikwa Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mafikeng Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirstenbosch Boulevard 57, Rivierapark, Mafikeng, 2745, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc36746125caf0976370d11b8e4465b7053df6751e31a59d2f7c3cc89eb3c67473287752a4d9e8eed188185cc9b8d65647154?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 57 Kirstenbosch Boulevard Riviera Park 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.859152168207 25.666591682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang