Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Getaway

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 161, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seaview Getaway is 'n ruim vakansiehuis in Struisbaai en spog met ongelooflike see-uitsigte regdeur die hoofleefarea, wat hierdie verblyf ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Hierdie pragtige huis het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-hoofleefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea, 'n sitkamer asook 'n binnebraai-area met gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n sitkamer met 'n TV wat 'n volledige keuse van DStv-kanale het. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Deur die stapeldeure is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai waar gaste met 'n skemerkelkie kan ontspan en die uitsigte ten volle kan bewonder.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 3 Badkamers

Slaapkamer

6

3 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sue-ann F
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike wegbreek. Is 'n fantastiese gasvrou, en altyd bereid om te help. Huis was skoon en netjies.
Des 2024
Margaret G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful home, owner very gracious and willing to assist. Relaxed and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Carina U
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek huis. 'n Heerlike kuierhuis met alles wat jy nodig het.
Des 2024
Paula C
Gesin met tieners
5.0
Scenic, luxurious, relaxing. Wonderful position one road back from the ocean. Hear the waves from the front rooms and lounge on the pat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, alles was perfek.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ocean View-rylaan 161, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 161, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a5b7ef420397dfba7af1283603c2899e15d19194eb340ece058591a164c1e92139d5f6384988cb12d8f40695fb66480cab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 161 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 16:00 -34.812148304652 20.034113238552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang