Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview at its best

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 1236, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seaview op sy beste bied selfsorgverblyf en is ideaal geleë in Hentiesbaai. Gaste het 'n keuse van 2 individueel-gestileerde eenhede. Hierdie strandfront-eenhede spog elkeen met manjifieke see-uitsigte en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die gesin of 'n groep vriende.

Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne, badhanddoeke en privaat ingange. Albei eenhede bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n klein balkon met see-uitsigte. Hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamer woonstel het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke eenheid het toegang tot 'n privaat ingeboude, binnebraai, 'n kisvrieskas en wasgoedgeriewe.

Maak gebruik van die komplimentêre WiFi of bederf jouself met die pragtige uitsigte vanaf die gerief van jou balkon. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van oulike koffiewinkels en eksentrieke winkels.

Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Hentiesbaai op hande. Die motorhuisdeur is outomaties.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dorothy L
5.0
Baie lekker gekuier. Goed ingerig en baie netjies. Alles wat nodig is in die plekkie. Baie mooi uitsig.
Des 2024
Malinda B
Gesin met tieners
5.0
Bevoorregte vakansiegangers. Ons het die verblyf baie geniet.
Jun 2024
Andre E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ongelooflik lekker gebly, sal definitief aanbeveel. Die ligging is fantasties.
Mrt 2024
Natascha J
Gesin met tieners
5.0
Hemels! Was amazing lekker. Sal altyd hier bly as ons weer Henties toe kom! Uitsig so mooi!
Jan 2024
Gerrit S
Saam met lewensmaat
4.2
Very enjoyable stay. When we arrived it was very misty and the whole of Hentiesbaai looked dreary. But, then the sun burst through and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kiewietstraat 1236, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Seaview at its best het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 1236, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca77cd22b5334cc508ef755eacde49e0710cdf094f9261b9de32b8018b58438a60c04b6b83f770a040a389e81a332cdc3219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 1236 Kiewiet Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.10676904917 14.268380932983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang