Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seasons Golf, Leisure and Spa

Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 116 Hartbeesfontein Plaas 445JQ, Seasons Eco Estate, Ou Rustenburg-pad, 10 km buite Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R2 805 R1 824 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seasons, Golf, Leisure and Spa is 'n ontspanningsoord geleë in die hartjie van die Suid-Afrikaanse bosveld, met 300 hektaar inheemse skoonheid aan die noordelike hange van die Magaliesberge. Die oord is ongeveer 'n uur vanaf Sandton en Pretoria geleë. Gaste kan by die spa ontspan, 'n potjie gholf geniet, gehaltetyd saam met hul gesinne deurbring, of een van die vele besienswaardighede in die Hartbeespoort-streek besoek.

Verblyf word gebied in luukse lodge-kamers, luukse lodge-eenhede, premium villa's en superior villa's. Die luukse lodge-kamers is ruim met baie natuurlike lig en 'n moderne flair. Die luukse lodge-eenhede bied 'n veelvuldige gebruik opsie wat vir groepwegbreek of groter gesinne moontlik maak. Gaste kan tussen 1 en 4 kamers met 'n vermaakarea huur. Die premium villa-eenhede het lugversorging, dubbelverdieping-eenhede met 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n slaapbank, en die superior villa's beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.

Die bekroonde spa bied 'n reeks behandelings wat deur die seisoene geïnspireer is; die ontspanning van die somer, die varsheid van die winter, die belofte van lente en die vrede van herfs. Die oord bied geriewe vir die hele gesin, insluitend 'n verskeidenheid buiteswembaddens, elk met sy eie unieke kenmerk, paadjies vir stap, draf en bergfietsry, 'n voëlkyk-skuiltjie, 'n boma-area, 'n gholfbaan, 'n restaurant en koffie winkel, 'n geriefswinkel, putt-putt, supergrootte skaak, 'n speelgrond vir kinders, en konferensie- en vergaderlokale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Janette B
Saam met lewensmaat
5.0
Nice, beautiful with some improvements like DStv also in hotel rooms. The stay was awesome! Just not easy to work with the TV because t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspanne kuier gewees, huisies pynlik netjies en skoon. Kamers is baie netjies ingerig en skoon. Diere loop tussen die huisies deur wat dit ...
Sien meer
Feb 2025
Heleen D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het baie lekker geslaap, behalwe dat die stort se uitloop nie lekker werk nie. Alles het by die kamer ingeloop en nie in die drein af nie.
Sep 2024
Nozinhle D
5.0
It was really great. I enjoyed my stay. I will definitely recommend this place. The staff were friendly, and the food at the restaurant...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lucelle H
Gesin met klein kinders
5.0
We had an awesome, relaxing, perfect weekend at the accommodation. Great. Amazing, just too short.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 10

Resensies 282

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erfdeel 116 Hartbeesfontein Plaas 445JQ, Seasons Eco Estate, Ou Rustenburg-pad, 10 km buite Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Seasons Golf, Leisure and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 805
R 2 805 R 1 824
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 805
R 2 805 R 1 824
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 116 Hartbeesfontein Plaas 445JQ, Seasons Eco Estate, Ou Rustenburg-pad, 10 km buite Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32d5lD6hi9ixeMenslPpn3KGujwXHMuvgtGcjnge7y0gPXmmpY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 805 nouVanaf R1 823 per nag (plek vir 2) 86 5 1 4 Portion 116 Farm Hartbeesfontein 445JQ Seasons Eco Estate, Old Rustenburg Road 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.701216667409 27.849355711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang