Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaSide Self-Catering

  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

SeaSide Self-Catering bied 'n verskeidenheid volledig gemeubileerde eenhede, ideaal geleë in McDougallsbaai. Hierdie selfsorgverblyf is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand, weg van die gewoel van die stadslewe.

SeaSide beskik oor 15 eenhede, elk met 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuisie om maaltye voor te berei. Elke eenheid spog ook met privaat braaigeriewe, 'n patio en tuin, DStv en onderdakparkeerplek vir een voertuig.

Vir jou gemoedsrus is elke eenheid beveilig met elektriese heining, 'n afstandbeheerde hek, en 'n alarmstelsel. SeaSide is gerieflik naby restaurante, winkels en die strand geleë. Daarbenewens is elke eenheid toegerus met 'n omskakelaar om ononderbroke krag tydens beurtkrag te verseker.

SeaSide Self-Catering is 'n kort entjie se ry vanaf verskeie restaurante en winkels. Doendinge in die omgewing sluit kajak, seilplankry en vlieërbranderry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leonor M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf! Eerstens was ons vriendelik verwelkom en die huis was aan ons gewys. Dit was een van ons vreugdevolste verblywe nog. Beddegoed wa...
Sien meer
Jan 2025
Charlene L
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Home away from home. Peaceful and relaxing, with everything and more you may need in a self-catering unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
S H
Gesin met tieners
5.0
Skoon en baie netjies. Strand was ook baie mooi. Verblyf was uitstekend.
Des 2024
Drucilla J
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely and awesome. We had a lovely stay, very neat and clean. We will definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Drucilla J
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely and awesome. We had a lovely stay, very neat and clean. We will definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink SeaSide Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6d630dd7f145f59d4890329379bd9660b3c9f7e5598beffdbecbfc12512ed67000b97f7c0d98aee10cbcc608154c91299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 141 5 1 5 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.276915930782 16.880256618385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang