Seascape Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seascape Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n unieke privaat kothuis net 'n paar meter van die see af. Die afgesonderde kothuis is op 'n klein plaas, bedek met fynbos, en spog met manjifieke see-uitsigte. Die kothuis is 7 km vanaf Kleinmond en 6 km vanaf Bettysbaai geleë.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die kothuis beskik oor 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n kaggel en die eetarea lei na 'n patio met buitemeubels.
Gaste kan ononderbroke panoramiese uitsigte oor die berg en die see geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ferreira Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Seascape Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap