Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seas the Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infante-straat 588, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seas the Breeze bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Boknesstrand geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie wat die area wil verken.

Hierdie woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anusha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Infante-straat 588, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seas the Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Infante-straat 588, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3636c0ca1e06bae4e6bd57389bd0fc01ba91af53c97ee99b1c5dec0e3222de029d47046a55b1f40c640ef7ee8d597b922f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 588 Infante Street Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.736414651408 26.57345516489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang