SeaHouse
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capri-weg 18, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SeaHouse is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in St James en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat vakansieverblyf soek. Dit is 'n ligte, helder, netjiese, rustieke, outentieke strandhuis, met ongelooflike see- en berguitsigte.
Verblyf word gebied in 2 woonstelle, die grondvloer en die eerste verdieping, wat gemaklik óf 3 óf 6 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is elk ingerig met óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 'n enkelbed. Die badkamers is toegerus met stortgeriewe.
Elke woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met selfsorggeriewe. Die woonstel op die grondvloer maak oop op 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe, terwyl die woonstel op die eerste verdieping uitloop op 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe.
Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Motors word op die steil pad hieronder geparkeer, wat 'n stap op 'n kronkelende, boomryke paadjie vereis om die huis te bereik.
Neem asseblief kennis dat dit 'n stil buurt is en geen harde geraas/musiek na 1030nm.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Capri-weg 18, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink SeaHouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capri-weg 18, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang