SeaHouse
Beskrywing
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gemaklik tot 3 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n enkelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel maak oop op 'n privaat dek met 'n draagbare braai en pragtige uitsigte oor die see en berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Toegang vereis 'n stap van 150 m op 'n steil paadjie sonder trappe, wat dit geskik maak vir wielkoffers.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n kaggel, 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Toegang vereis 'n stap van 150 m op 'n steil paadjie sonder trappe, wat dit geskik maak vir wielkoffers.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Capri-weg 18, St. James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang