Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaforth Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Seaforth Avenue, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seaforth Country House is in die hartjie van die bedrywige Salt Rock-kusdorpie geleë en bied 'n rustige verblyf naby plaaslike besienswaardighede. Hierdie historiese huis weerspieël die sjarme en elegansie van 'n vervloë era.

Elke verblyf-opsie is ingerig met gemaklike beddens en sluit 'n badkamer met 'n stort of 'n bad en stort in. Die kamers het meubels in koloniale styl, lugversorging, 'n TV, 'n sitarea, 'n plafonwaaier, gratis onbeperkte WiFi en 'n tee- en koffiestasie.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste kan ontbyt op die dek onder die bome geniet, mits die weer dit toelaat. Die ete begin met 'n vrugtebord, graankos, jogurt, plaaslike konfyt, en plaasheuning, gevolg deur 'n volledige Engelse ontbyt en 'n heerlike koppie koffie of tee. As die strand te besig is, kan gaste met 'n boek by die swembad ontspan en kyk hoe die wewers in die palmbome nesmaak. Langs die swembad is die cabana, waar oggendontbyte bedien word. Gratis veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Ligging

  • 4 Seaforth Avenue, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Seaforth Avenue, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fcf22079ae9d0385858de61e111dc8193169ea392b2dee4b7b539f39fc71d9123d58075942bb0c12b6f9ee624ea22b8d56f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 4 Seaforth Avenue Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.485132 31.230647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang