Seabreeze @ The beach
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Thompson Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seabreeze @ The Beach is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel, perfek vir 'n ontspanne wegbreek waar gaste die strelende geluid van branders wat op die kus breek kan geniet. Die woonstel is gerieflik geleë net 90 m van die strand af en is naby 'n waterpark, 'n gholfbaan, die gewilde Bootlegger-restaurant en 'n winkelsentrum. Die eenheid is onlangs opgeknap en bied 'n vars en moderne verblyf aan die goue kant van Strand se promenade.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed met 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek gemeubileer is en beskik oor 'n eetarea. 'n Slim-TV is beskikbaar met komplimentêre WiFi.
Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek buite, die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Thompson Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Seabreeze @ The beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Thompson Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang