Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Sea Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Tortillis Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Views is in Langebaan geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of groep vriende.

Die ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, albei ingerig met 'n dubbelbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort en toilet, terwyl 'n aparte toilet ekstra gerief bied. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n groot etenstafel en 'n binnebraai-area. Skuifdeure lei na 'n omheinde balkon met 'n etenstafel en stoele, wat 'n ideale plek skep vir gedeelde maaltye.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek regdeur hul verblyf. Vir diegene wat graag wil verken, is Mashi Gholf net 3 km weg, en Langebaan-strand is 3,6 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 92 Tortillis Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Tortillis Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74523001da7a7f591ccb90d23ac22c4d4905d7d235af5001195edfd13a25b2e1d6a4dcc1054c10f0cba5b97a9b63664cd240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 92 Tortillis Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.096695022329 18.047894916008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011