Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-renity

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea-renity is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Yzerfontein in die Weskus geleë is. Die eiendom is ideaal naby die strand geleë.

Die woonstel het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster.

Die aangrensende sitkamer het 'n enkelslaapbank vir 'n derde persoon teen 'n ekstra koste en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na die erf, wat 'n braaigeriewe het om te gebruik. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die eiendom is ook 'n paar minute se ry vanaf die middedorp en sowat 108 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-renity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeff's Place 3, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFZUCnx8eueg3QOag2WjcBDBGfs07cLQkmaaYS7E1RAkmPEKDLs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 3 Jeff's Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.366789007057 18.167951093081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang