Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Point Gem

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-weg 12, Eenheid 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 252 R2 765 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Point Gem is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Seepunt geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie, want hierdie eiendom is stapafstand vanaf die lewendige Seepunt-promenade.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kleiner slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, kasspasie en toegang tot 'n privaat balkon. 'n Bad en stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met gemaklike buitemeubels wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie in die aand. Aan die ander kant van die woonstel is 'n tweede kleiner balkon wat ideaal is vir 'n stil buiteleesuur.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Natalie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • London-weg 12, Eenheid 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Point Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 252
R 3 252 R 2 765
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 252
R 3 252 R 2 765
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: London-weg 12, Eenheid 4, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d6d121b904db4d1a1352a0ec3c251b3eb341ade14c8a4d6668df8c225c945dbd123a4080179c62c39bbc2c00676c103f076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 252 nouVanaf R2 764 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 London Road Unit 4 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.912133 18.389993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang