Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea n See

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28, Tergnietq, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea n See is in Tergniet, Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of klein gesin. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, trou-venues, die strand, doendinge, markte en besienswaardighede.

Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n lieflike hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en loop uit op 'n patio met pragtige uitsigte oor die see en baai.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, Snappy-kookplaat, mikrogolf, elektriese braaipan, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Gasstoof is beskikbaar.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV en DVD-speler. Die rusbanke kan ook 'n derde gas of kind akkommodeer ('n matras is ook beskikbaar). Dit het 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook WiFi-toegang geniet op versoek indien dit beskikbaar is.

Daar is lieflike braaigeriewe op die toegeboude agterstoep wat gaste tydens hul verblyf kan gebruik.

Die strande is 'n entjie weg en winkels is binne maklike bereik. Dit is maklik bereikbaar na die hoofpad en N2 na George en die Tuinroete asook na Hartenbos, Mosselbaai en Kaapstad. Hier is restaurante vir elke smaak, wegneemetes en kitskosverkopers, seekosspesialiste, koffie, wynproe, kuns, visvang, swem en vermaak na hartelus. Geniet die uitsigte, sonsopkoms en sonsondergang en die wonderlike klimaat wat hierdie deel van die Tuinroete bied.

Die area is veilig en parkeerplek word in 'n binnehof gedeel. Houttrappe lei na bo. Klein hondjies is welkom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marius Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seeperdjie-laan 28, Tergnietq, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea n See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seeperdjie-laan 28, Tergnietq, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1naNqi5DjB83ryNVjk3UZHOONxF4AxYCIu83faV9s6wSB5DZGs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 28 Seeperdjie Avenue Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.067337915705 22.186576427829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang