Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai, in die Wes-Kaap, geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge in die Weskus.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisies is toegerus met yskas-vrieskas, mikrogolwe, induksiestowe en tee- en koffiemaakgeriewe. Sonkrag word gebruik. Albei eenhede het lieflike patio-areas wat buite-eetstelle en braaigeriewe het, asook 'n privaat wandelpad na Bamboesbaai voor die huis.

'n Vriendelike versoek dat ons nie babas/kinders of troeteldiere toelaat nie. Ook word geen besoekers toegelaat om ons gaste te besoek nie. Ons wil 'n rustige atmosfeer skep vir ons gaste om die wonderlike natuurskoon te waardeer.

Sea La Vie is naby verskeie doendinge en die strand, asook winkels, staproetes en visvanggeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hugo V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese verblyf @ die see. Pragtige plek, baie netjies, met die mooiste uitsig, en alles wat jy nodig het om te braai, selfs die hout word voors...
Sien meer
Feb 2025
Nedine G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ligging en vriendelike diens! Net wat ons nodig gehad het, so mooi en die uitsig is fantasties! Baie dankie vir Linda en haar vriendelike ...
Sien meer
Feb 2025
Christiaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie, ons sal weer kom. Heerlik gebly, netjies en lieflike uitsig. Lieflike gasvrou en gasheer.
Jan 2025
Pierre J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, netjiese, goed toegeruste kuierplekkie. Heerlik gebly. Die netjiese, skoon eenheid bied alles wat nodig is vir 'n genotvolle kuier. Die asemr...
Sien meer
Jan 2025
Jolene J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker mooi, skoon, rustig. Ons tydjie by Sea La Vie was pragtig, rustig en so mooi. Jacobsbaai het ons verwagtinge oortref en ons verblyf was perfek ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Berlo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02af166399a333949ec1003ee1fba15c060ae7b3fff13e0ecbcbf46ee14fb9d301d446b530ba23a9ffa8e1881999f831bfba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 7 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97011 17.88663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang