Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie - Southport

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Downing-straat 11, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea La Vie is in Sea Park geleë en bied gaste 'n keuse van eenhede net 300 m van die strand af.

Gaste het 'n keuse van 3 selfsorg-eenhede; Beach House, Mermaid's Cove en Captain's Corner. Elkeen van die eenhede het 2 slaapkamers en 2 badkamers, en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, behalwe Beach House wat net 4 gaste kan akkommodeer. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien, en gaste hoef net hul eie bad- en strandhanddoeke saam te bring.

Elkeen van die eenhede het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, asook 'n wasmasjien. Die sitkamers is almal toegerus met TV's met DStv en maak oop op 'n balkon of 'n privaat area met braaigeriewe en uitsigte oor die see. Mermaid's Cove het ook 'n houtdek wat eksklusief is vir die gebruik van daardie eenheid.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n elektroniese hek, en parkeerplek is beskikbaar vir sleepwaens. Die opsigter woon op die perseel en sal gaste kan bystaan.

Neem asseblief kennis dat Sea La Vie in 'n woonbuurt is en dat daar ander huise in die omgewing is. Daar word dus van gaste verwag om op 'n aanvaarbare wyse op te tree.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ndlanekazi T
Gesin met tieners
5.0
Affordable and peaceful. Very relaxing and very homely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
David S
5.0
Stil, mooi, en rustig. Ongelooflik elke keer, rustig en mooi!
Jan 2025
Busan M
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Jerome R
Saam met vriende
5.0
Awesome. It's was very nice with a lovely view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Orf O
Saam met lewensmaat
5.0
Geen ander klagtes en alles was mooi, skoon en netjies. Ja, dit was aangenaam. As ek die eienaar was, sou ek net vir die gaste ten minste koffie en su...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Xane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Downing-straat 11, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea La Vie - Southport het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Downing-straat 11, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb06553bc02c658748d15d7bdf50c1b63bac97f09b78fb1cd91a28b524773000ab98c7035341a1d3496913774159fb98c204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 11 Downing Street Sea Park 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.688356951245 30.496161341139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang