Sea Breeze Manor
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 10th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Breeze Manor is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord in Gonubie, wat gerieflike en ontspannende verblyf bied vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eiendom beskik oor drie aparte selfsorg-eenhede wat elk tot 2 gaste in 'n oopplan-ontwerp kan akkommodeer. Die eenhede is smaakvol gemeubileer met dubbelbeddens en sluit en suite-badkamers met 'n stort in.
Elke eenheid spog met 'n kombuisie met 'n ontbythoekie, toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Vir vermaak sluit alle eenhede 'n TV in, en WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Parkeerplek op die perseel word voorsien vir ekstra sekuriteit.
Gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, met maklike toegang tot die Gqunube-rivier en die strand, is Sea Breeze Manor 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat 'n rustige en gemaklike verblyf soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 10th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 10th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang