Sea Breeze
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrierstraat 14, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Breeze is in Britanniabaai, 'n area wat bekend is vir sy voetslaanroetes, landskapsritte, wynproe, visvang en branderplankry.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Sea Breeze Eenheid 1 - Hoofhuis en Little Sea Breeze Eenheid 2 - Privaat Woonstel.
Sea Breeze Eenheid 1 - Hoofhuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die solder-verdieping en het 'n koningingrootte-bed, vrystaande bad en 'n aparte toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, kaggel en 'n TV. Die eenheid is ten volle omhein en het 2 braai-areas.
Little Sea Breeze Eenheid 2 - Privaat Woonstel is 'n dubbelverdieping-eenheid wat geskik is vir 2 gaste. Daar is 'n slaapkamer op die boonste verdieping met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel in. Verder het die eenheid 'n privaat ingang, braai-area en 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. DStv is ingesluit.
Aktiwiteite in die area sluit perdry, fietsry en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Harrierstraat 14, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrierstraat 14, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap