Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoemansrus

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoemansrus is in Riebeek-Wes geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Riebeek-Wes is 'n plek waar tyd stilstaan, wat gaste toelaat om te ontspan, herlaai en weer met die natuur te verbind.

Die gastehuis bied 5 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV en komplimentêre WiFi-toegang, privaat en suite-badkamers, tesame met koffie- en teemaakgeriewe. Daarbenewens is 'n gemaklike enkelstoel beskikbaar, perfek om 'n koppie koffie of tee te geniet.

Buite spog die eiendom met 'n ruim patio wat oor die tuin uitkyk, kompleet met braaigeriewe. 'n Sitarea met 'n vuurput bied 'n ideale omgewing om 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy die berguitsigte bewonder. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Gaste word voorsien van veilige parkeergeriewe, wat gemoedsrus tydens hul verblyf verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chris P
Saam met lewensmaat
5.0
Good value, great hostess. Very pleasant in a quiet part of town. Good variation of breakfasts daily.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lukas S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige atmosfeer en netjiese kamers. Ja, plesier om daar te oornag.
Nov 2024
Stefanie D
5.0
Lekker plek om te bly op Riebeek Wes. Die B&B is skoon en netjies. Marita het ons welkom laat voel. Ek sal die plek voorstel vir die volgende gas.
Jun 2024
Dennis T
5.0
Great. Very friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Jasper D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Lekker omgewing en mooi gastehuis. Baie vriendelike gasvrou.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoemansrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 18, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a6d2c43bfd7196be43e7f1edf9fcd86319d73a693887df657ee5ef55252440533ec2100cec45ddeeda162be6c7b7cee388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 18 Lang Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.3491861 18.8652494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang