Schoeman 7
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mrt 2025 tot 27 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Schoeman Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
-
Vanaf
R980R735 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schoeman 7 is stapafstand van die strand af geleë en bied selfsorgverblyf in Paradise Beach op die eienaar se perseel.
Die ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n 2-sitplek-eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeubileerde patio wat oor die swembad en braai-area uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Paradise Beach Old Jetty 2 km ver, en die Jakkie Pretorius-staproete is 3,9 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Schoeman Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Schoeman Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang