Savannah Gastehuis Mafikeng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acaciastraat 26, Gholf Uitsig, Mahikeng, 2745, Noordwes
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Savannah Guest House Mafikeng is in Mahikeng, Noordwes, geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf in die stil, rustige area van Golf View.
Verblyf word gebied in 'n Gesinskamer met 'n privaat badkamer en Dubbelkamers met 'n gedeelde badkamer.
Ander geriewe in die kamers sluit TV's, yskassies en lugversorging in. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die gastehuis is net 5 minute se ry vanaf Mahikeng Mall en ander plaaslike geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Acaciastraat 26, Gholf Uitsig, Mahikeng, 2745, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acaciastraat 26, Gholf Uitsig, Mahikeng, 2745, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang