Sasi Bush Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sasi Bush Lodge bied 'n opwindende glanskampervaring met lieflike uitsigte oor die omliggende landskap en is in die Drakensberg-area geleë. Dié verblyf is ideaal vir 'n wittebrood of 'n romantiese wegbreek.
Elke ruim tent-eenheid het 'n koninggrootte-bed en die Sundown Gesinseenheid het ook 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n kaggel, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n buitebad, reënstort en 'n privaat toilet.
Daar is talle aktiwiteite op die perseel soos wildritte, masserings, voetslaan, bosontbyte en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sasi Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Noordelike Drakensberge, 3354, KwaZulu-Natal