Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sarah's Place

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sarah's Place is 'n stil woonbuurt in George, geleë in die voorheuwels van die Outeniekwaberge.

Verblyf is beskikbaar in 4 ateljeewoonstelle. Die woonstelle beskik oor 'n oopplan-slaap-eetarea, 'n toegeruste kombuisie en 'n badkamer. Daar is 'n TV in al die kamers met Netflix, YouTube en WiFi. Elke plek het sy eie privaat buite-area met tuinstelle en braaigeriewe beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek agter geslote hekke vir een motor per eenheid. Een klein troeteldier is ook welkom per eenheid. Die hele perseel insluitend die hoofhuis kan ook tydens vakansies verhuur word en het slaapplek vir altesaam 19 mense. Trampoliens en 'n swembad is beskikbaar indien die hele perseel gehuur word.

Die verblyf is naby besienswaardighede soos die Tuinroete Botaniese Tuine, George Gholfklub, Outeniekwa Natuurreservaat, Duiwelsberg 4x4 roete, Bergplaas bergfietsroete en die Garden Route Mall. Daar is ook verskeie hospitale binne 'n radius van 5 km. Spar is stapafstand weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marlien E
Gesin met tieners
5.0
Wat 'n vriendelike ontvangs en rustige, alles-in-een oornag plek! Baie dankie vir 'n goeie nagrus na 'n lang pad!
Jan 2025
Liezel M
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek, waarde vir jou geld. Plekkie is baie mooi ingerig, skoon en netjies.
Des 2024
Erika G
5.0
Waarde vir geld. Alles was perfek. Die plekkie was presies wat ons nodig gehad het.
Nov 2024
Ronel G
Gesin met tieners
5.0
It is definitely recommendable. Great thanks. It was a lovely cottage with all the necessities. We had a lovely stay. The back garden w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Caryn T
Saam met vriende
4.8
Great stay. Great. Room was neat and comfortable. Slight smell in the rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sarah's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 8, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1e770c121f70abfa844514ae24748c30d4436561e63ecef10e8f0c830e7861b37dc5213e673ce3be5aeb54bf8a4b90f8b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 8 Hillwood Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.950708 22.441334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang