Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Bay Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan, Santos Bay 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Santos Bay Beach Apartment is 'n woonstel op die grondvloer wat op Santosstrand geleë is, met blouvlagstatus, in Mosselbaai. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek by die see soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, ketel en broodrooster. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel bied asemrowende uitsigte oor die baai, hawe en die Outeniekwaberge.

Nabygeleë geriewe sluit restaurante, 'n museum en 'n seiljagklub in. Vir meer avontuurlustige gaste bied Mosselbaai sonsondergangvaarte, branderplankry, valskermspring, ziplining, staproetes, haaihokduik en 'n wildreservaat, alles binne maklike bereik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zenobia P
Saam met vriende
5.0
Fantastic. Dit was wat ek verwag, mooi uitsig, goeie weer, alles was net great.
Nov 2024
Wilma B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend geleë met 'n wonderlike uitsig. Die akkommodasie was baie goed geleë vir dit wat ons wou doen. Ek sou dalk net 'n boekie neergesit het met ...
Sien meer
Okt 2024
Alvona S
Gesin met klein kinders
5.0
A well-deserved holiday with breathtaking views. It was perfect. Absolutely amazing. The apartment was very fitting and accommodating; ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Samantha D
Gesin met klein kinders
4.8
Relaxing. We loved the wonderful view and the convenient walking distance to Santos Beach – truly a great location! However, with the f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Wilma F
Saam met lewensmaat
4.4
Mooiste uitsig, naby strand en restaurante. Mooiste uitsig, naby strand en eetplekke. Perfekte plek om te bly. Alles wat 'n mens nodig het, is in die ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dineo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Munro-rylaan, Santos Bay 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos Bay Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan, Santos Bay 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1789fa9a2871a9a1caea37ed96a920e25639a8b9397ce6433e637594b5f0dbbd30fae866e3cd085b35516fd992e34f5aa557?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Munro Drive 5 Santos Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.178019686811 22.135986842522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang