Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Unit R

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 98, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Unit R bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is stapafstand vanaf Margate Pier, die hoofswemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels geleë.

Die woonstel is in die agterste blok geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat met 'n bad toegerus is. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste insluitend kinders.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die woonstel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar. Die sitkamer en hoofslaapkamer maak oop op die balkon waar mens die seebriesie kan geniet. Die balkon het 'n gasbraai wat gaste kan gebruik.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, sowel as gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 245

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 98, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 98, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7301001b0673b331c1c118e5c8acafa6849f78757a3156d2bb858361c7a5897eb3b3ec3686abd5356b50507db35c7200a1cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6) 98 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.864033095978 30.370544673819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang