Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Glen Reenen Rest Camp

  • Kapasiteit: 360 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Vanaf R283 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die golwende heuwels van die Maluti-berge van die Noordoos-Vrystaat lê die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Die Glen Reenen Rest Camp is naby die Golden Gate Hotel en Chalets geleë, en is ideaal vir natuurliefhebbers wat verkies om 'n bietjie nader aan die natuurlike omgewing te kom.

Kies jou verblyf uit rondawels, langdawels en gesinskothuise. Hierdie opsies het 'n verskeidenheid enkelbeddens, dubbelbeddens en stapelbeddens om te verseker dat jou ruskans rustig en kalm is. Die kamers kan 2 tot 6 mense neem, afhangend van akkommodasiekapasiteit, met gesinskothuise wat uit 1 tot 3 slaapkamers bestaan.

Karavaan- en kampeerplekke is ook op die lys. Braai-, opwas- en ablusiegeriewe waarborg 'n gerieflike verblyf, kompleet met kragpunte in van die kampterreine.

Die Glen Reenen Rest Camp bied 'n algemene handelaar en vulstasie, Brandwag curio winkel, gelisensieerde restaurant, koffiewinkel en 'n dameskroeg. Gaste kan ook in die natuurlike swembad by Glen Reenen-ruskamp afkoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.4
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Anna-marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Baie lekker gebly, persoonlik dink ek elke staanplek moet sy eie asblik hê, want ons moes deel met mense, en so ook dieselfde met d...
Sien meer
Jan 2025
George H
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie lekker oornag, baie dankie.
Des 2024
Karna F
Saam met vriende
5.0
Gerieflike lekker plek. Goed geleë, skoon huisie met alles wat mens nodig het.
Nov 2024
Winton L
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, vars buitelig. Baie lekker, ongelooflike uitsig.
Mrt 2024
Bianka H
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful. It was nice to stay there. Peaceful. However, we couldn't buy a camping plug at the shop as they don't sell it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1561

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Gaste dink SANParks Glen Reenen Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 283
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 283
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 360 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaSoz7KnjvZtLIjXseIUybSMiK5ChgqPG3oilSk2MyzykFcyKea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R283 per nag, vir 2 mense 63 5 1 4 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.506424 28.617386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang