Sandori Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandori Loft bied gerieflike selfsorgverblyf op die solder van die eienaar se huis in Paternoster. Dit het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste wat dit ideaal vir paartjies of enkelreisigers maak.
Die knus oopplan-solder het 'n dubbelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n privaat onderdakstoep met 'n ingeboude braai is beskikbaar. Die eiendom is stapafstand vanaf die strand.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandori Loft het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap