Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandals

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandals is op 'n plaas reg langs Paternoster geleë. Die selfsorg-eenhede kyk uit oor Paternoster en bied asemrowende uitsigte oor die see en die lieflike Weskus-platteland. 'n Perfekte wegbreek vir diegene wat wil wegkom van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 5 volledig toegeruste eenhede, elk met hul eie privaat braai, almal toegerus met gemaklike beddens, beddegoed, badhanddoeke, 'n badkamer en 'n kombuis.

Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n lapa in en gaste is welkom om voëlkyk te geniet. Alle kinders is welkom.

Wasgoedgeriewe slegs vir lang verblyf. (5 nagte en langer)

Ongelukkig is Sandals nie troeteldiervriendelik nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Michael D
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, comfortable stay. We thoroughly enjoyed the tranquility at Sandals, the place was great and the view was spectacular. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Winston J
Saam met vriende
5.0
Was pleasantly surprised by our surroundings and comfortable living quarters. We are already discussing a future trip to Red Sandals.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Merle V
5.0
I loved the fun and quirky decor of pink sandals. I loved it. It was near enough to the town and the beach, while at the same time bein...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Andre W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, sal daar weer bly met my gesin. Aanbeveling is dat die TV op Pienk Sandals skep 'n wanindruk, want daar is nie een. Le...
Sien meer
Jan 2025
Franklin R
Saam met vriende
5.0
It was good. Our stay was lovely and well needed. Very calm and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkoms, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2EwNjc1LTI3NzctNDM3OS1hNmE3LWJmZDY2ZmIxZGU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 207 5 1 5 Uitkoms Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.821939079721 17.904962897301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang