San Lameer Villa 3215
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3215, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 3215 is op die San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls aan die Suidkus van KwaZulu-Natal bied iets vir die hele gesin. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die villa met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n omsetter wat krag aan die TV en beperkte WiFi voorsien.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en dam.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 82
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3215, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 3215 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer-landgoed, San Lameer Villa 3215, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal