Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3008

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3008, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 675 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

San Lameer Villa 3008 is in San Lameer Estate geleë. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, geleë aan die Suidkus van Kwa-Zulu Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan; 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg; luukse villa's en direkte toegang tot 2 manjifieke blouvlagstrande.

Die huis is toegerus met 'n volhuis-omskakelaar en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié 4-slaapkamer-villa met lugversorging het slaapplek vir 8 mense en beskik oor 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort. 

Die goed toegeruste kombuis het 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n ronde tafel met sitplek vir 8 mense. Die villa het 'n tuimeldroër en watertenk vir jou gerief.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Hierdie leefarea maak oop op die patio-areas en beskik oor sitplek buite en braaigeriewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3008, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3008, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeea9ef37ecb9714f89a063635a79a1296d59f9f177d19558c12b892f4f4f4d356007ce91451659c384124cafcae8d09a2d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 675 per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3008 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943468187961 30.290315253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang