Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Villa 2202, San Lameer, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 2202 is 'n dubbelverdiepingvilla in die rustige San Lameer Estate, 'n vooraanstaande gholflandgoed in Southbroom. Dié 3-slaapkamer-villa bied slaapplek aan 6 gaste en bied gedeeltelike see-uitsigte vanaf die slaapkamers op die boonste vloer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Die leefarea, sowel as die kombuis, is onder geleë. Die leefarea het lugversorging en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die leefarea bied gemaklike rusbanke en 'n TV. Die villa maak oop op 'n privaat patio met 'n buite-eetstel en ingeboude braai-area. Parkeerplek word in 'n motorhuis voorsien.

Die landgoed bied 'n hotel met 'n spa sowel as 'n restaurant, 'n Mashie-gholfbaan, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n rolbalbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n strandmeer met roeibote, voëlkykroetes, 'n bergfietsroete, en direkte toegang tot 'n strand met lewensredders.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Justin K
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Great location, price and well maintained.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Dorel J
Gesin met tieners
5.0
Rustig, mooi, baie ontspannend. Baie dankie. Ons het ons tydjie in San Lameer Villa 2202 baie geniet.
Jan 2024
Ernst S
Gesin met tieners
4.8
Heerlike tyd by San Lameer. Ons het baie lekker by San Lameer Villa 2202 gebly. Die eiendom gee die waarde waarvoor jy betaal.
Mrt 2024
Jacques D
Gesin met tieners
3.8
Not worth it. Dirty and funny smell. Lounge set dirty. Mouldy bathroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lynnece B
Gesin met tieners
5.0
A home away from home. My family and I had a fun-filled weekend at San Lameer while enjoying all the activities the resort had to offer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R61, Villa 2202, San Lameer, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Villa 2202, San Lameer, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1af95fefb9efd4570b6fb3a90b341bcbfffc5ffe63056729eed9dd088c73eecf4afb986359bcb30bd6c2f00cac4bdc0058?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 R61 Villa 2202 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.943284661113 30.296039243718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang