Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sam's Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeybrook-singel 36, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sam's Self-Catering is 'n oulike eenslaapkamerwoonstel in Heath Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Ideale verblyf vir 'n paartjie of individu wat die vriendelike stad vir besigheid of plesier besoek. Alhoewel die eienaar op die eiendom woon, word privaatheid verseker. Hierdie woonstel is geskik vir 'n klein gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar.

Die eenheid het 2 enkelbeddens in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n vollengte yskas, 'n broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die sitkamer is ingerig met 'n rusbank en die eetkamer met 'n viersitplektafel. Daar is lugversorging asook 'n TV met volledige DStv en WiFi vir die gas se gebruik.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

YUSUF Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Honeybrook-singel 36, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sam's Self-Catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeybrook-singel 36, Heathpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6059, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NmJmNDE2LTQ3YzctNDJjMy1iOTUwLTkyYjg2OWUyYmE1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 36 Honeybrook Crescent Heathpark 6059 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878722000655 25.49572840333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang