Salve
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
- Vanaf R550 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Salve beskik oor 2 selfsorg-tuinwoonstelle en is in Sinoville, Pretoria geleë.
Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en volledig toegeruste oopplan-kombuisies. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien. Salve 1 het een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die sitkamer en Salve 2 het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke slaapkamer.
Salve 1 het 'n toesluitmotorhuis en Salve 2 het parkeerplek vir een motor onder skadunet en agter 'n elektriese hek met elektroniese straalbeskerming.
Die woonstelle is in 'n radius van nie meer as sewe kilometer vanaf die Kolonnade-winkelsentrum, Bon Accorddam, Pienaarsrivierdam, Rosslyn en Onderstepoort nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
- Gaste dink Salve het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna-laan 291, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng