Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Travelodge

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Safari Travelodge verblyf is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf.

Verblyf beskik oor 5 kamers en kan tot 13 gaste akkommodeer. Die kamers wat aangebied word sluit Luukse Kamer, Gesin vir 3 Kamers en Gesin vir 4 Kamers in. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek,

Safari Travelodge se diskrete elegante funksielokaal is een van die gewildste plekke vir klein funksies vanweë die feit dat spyseniering en dekor ingesluit is by die pakkette wat aangebied word. Die lugversorgde konferensielokaal kan tot 80 gaste akkommodeer en is ook toegerus met 'n rugsteunkragopwekker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Safari Travelodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 42, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef1f78c58849a199e74808881ca00869890eb7de800431f693dc84e603d7da4c746bdf6141498644668f4f8ab26fe4ec82c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 42 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.434099786749 23.438402968123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang