Sable Sunset Guesthouse
Beskrywing
Die Nguni-kamer is 'n gerieflike kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer en 'n kombuisarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en badhanddoeke. Daar is ook 'n tee- en koffiemaakstasie, yskas en mikrogolf. Die TV het die volle My Family Cinema-pakket. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tee- en koffiemaakstasie, yskas en mikrogolf insluit
Huisreëls
Die Nguni-kamer het nie braaigeriewe nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n knus sitarea, eetarea en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en koffiemasjien toegerus is. Die sitarea het 'n TV met die volle My Family Cinema-pakket. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Nguni-kamer het nie braaigeriewe nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Bothastraat 47, Trichardt, 2300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang