Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabaan Guest Farm

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jan 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 107 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sabaan Guest Farm is tussen Sabie en Hazyview op die R536 geleë en bied veilige, bekostigbare selfsorg-gesinsverblyf, net 30 km vanaf die naaste ingangshek na die Krugerwildtuin. Ons is baie sentraal geleë om al die besienswaardighede, waarvan sommige wêreldbekend is, op die skilderagtige Panoramaroete te besigtig, en om die talle plaaslike pretaktiwiteite vir avontuurlustiges te geniet.

Al ons chalets is goed onderhou, gerieflik en volledig toegerus, beddegoed ingesluit, jy bring net jou eie handdoeke saam. Alhoewel ons tot 130 mense in 22 chalets kan akkommodeer, benadeel dit nie die rustigheid van die oord nie, ook nie die rustigheid van die uitsonderlike uitsigte oor die Sabievallei en die plantasies nie.

Geriewe by die oord sluit uitstekende sekuriteit, braaigeriewe, en 1 parkeerplek by elke individuele chalet, 'n kouewater swembad, tennis, vingerbord, ens. vir troues, gesinsherenigings, matriekafskeide, kerk- en skoolgroepe.

Doendinge in die omgewing sluit onder andere witriviervlotvaart, gekkovaart, vierwielmotorfietsroetes, perdry, wildkyk, fietsry, visvang, voëlkyk, en bergfietsry, voetslaan, Graskop-glashysbak, die groot swaai, ritslyn, hangbrug, ens. in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Spa
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lucia R
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking, lots of entertainment for the whole family. Amazing. Well-equipped accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Chanique L
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Thank you, guys. Very nice. Marietjie is a very friendly host who made us feel absolutely at home. Lots of things/activities f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Sonja J
Gesin met tieners
5.0
Awesome view and the best place to recharge batteries. Enjoyed our stay with my family at Sabaan Guest Farm. It was a visit down memory...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Nohanri D
Gesin met klein kinders
5.0
Mooiste uitsigte, vriendelikste kliënte diens, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly! Sal die plekkie vir enigeen aanbeveel!
Sep 2024
Lize K
Saam met lewensmaat
4.8
Baie aangenaam en rustig. Baie rustige plek en is baie goed geleë tussen al die besienswaardighede. Die chalet het alles wat ons nodig gehad het. Die ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabaan Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 107 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf615701766782fd4f15df36cc1bcd124805e3d1796b16a33b539fb63c7440f11fd8765e3c41c80e57553d3384a8753ab710c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 198 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.043164 30.984493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang