Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusticana Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rusticana Guest House is aan die voet van die Slapende Skoonheidberg in Riversdal, tussen Swellendam en Mosselbaai geleë.

Verblyf by Rusticana Guest House word gebied in 3 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier en gemeubileer is met óf 'n koningingrootte-, dubbel- en/of stapelbedbeddens. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en of 'n stort. Alle kamers het privaat ingange.

Gaste kan elke oggend 'n heerlike ontbyt geniet. Ontspan langs die swembad in die somer of in die warmte van die gastehuis in die winter voordat jy die dorp en plekke in die omgewing verken. Neem asseblief kennis dat jy slegs met trappe toegang tot die huis kan kry.

Die gastehuis is net 500 m se stap van die dorp se sentrum af waar gaste die winkels kan besoek of net die dorp se unieke kultuur kan geniet.

Besienswaardighede in die omliggende area sluit Korentepoortdam, strande naby soos Stilbaai en Witsand, Garden Route Game Lodge en die Julius Gordon Africana-sentrum in. Daar is ook 'n verskeidenheid stap- en bergfietsroetes in Riversdal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.1
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Cathy V
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis weer hier oorslaap - baie gerieflik en skoon. Die 2de keer wat ons hier bly en word elke keer vriendelik ontvang en baie behulpsaam. Eenhed...
Sien meer
Des 2024
Malcoleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker blyplek. Baie lekker verblyf, vriendelike personeel. Mooi skoon.
Jul 2024
Morne D
Saam met vriende
5.0
Als wat ek voor gevra het. Die beste baie dankie oom.
Feb 2024
Desiree D
Besigheidsreis
4.6
Skoon en gerieflik, maar geen ekstras soos WiFi. Die plek is netjies en gerieflik en voldoende vir oornag akkommodasie. Die kragproppe teen die mure w...
Sien meer
Nov 2024
Drinie A
Gesin met klein kinders
4.2
Goeie oornag fasiliteit. Kort bietjie TLC maar was baie netjies en gerieflik. Baie vriendelik ontvang, kamers skoon en goed toegerus. Gebou en veral b...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rusticana Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Moodiestraat 4, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNTc5OTZkLTQyMjUtNGNlYS04YjcyLTQ3ZDcyMmYzOTg5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 62 5 1 4 4 Moodie Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -34.092143198824 21.254866029361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang