Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rust en Vrede

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coligny-straat 21, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rust en Vrede is in Malmesbury geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland Wynroete, omring deur pragtige bergreekse en koringlande. Die woonstel is sentraal geleë en naby talle winkels en restaurante.

Die oopplan-selfsorg-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Skoon handdoeke en linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig, insluitend 'n induksieplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die volledige DStv-pakket en vesel-WiFi is beskikbaar.

Kaapstad se V&A Waterfront is 60 kilometer weg, die wingerde van die Paarl en die Afrikaanse Taalmonument is net 45 kilometer weg. Die dorpie Morreesburg en die naaste strand is albei 45 kilometer van die eenheid af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Coligny-straat 21, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rust en Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coligny-straat 21, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNjNiODk0LTRmM2ItNGIzMi05NDcyLTNiZTczMDAxYTIzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 21 Coligny Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.470369 18.728098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang