Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusplekkie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 19 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 625 R1 463 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rusplekkie is in Dwarskersbos geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die dorpie met winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Beddegoed word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n 2-plaat gasstoof in die geval van beurtkrag.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met OpenView, en 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Wi-Fi is beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe buite-eetarea op die agterstoep en die voorstoep het 'n see-uitsig.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
John-russell B
Saam met vriende
5.0
Could not have made a better choice than this. Very relaxing and wonderful place to stay. Our host was amazing in responding immediatel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Manfred P
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Very comfortable and close to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Chantal A
Gesin met klein kinders
5.0
A hidden gem! Our stay was wonderful. The house was fully equipped with everything you would need. It is very neat and clean. The host ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Mirrie V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek. Wow, wat 'n mooi huisie oorkant die see. Ons was 'n gesin van 6 en daar was genoeg plek vir almal. Alles wat ons kon nodig kry was ...
Sien meer
Apr 2024
Gerhard B
Gesin met tieners
4.8
Naby die see, veilig, rustig. Die ligging is ideaal, lekker naby toegang tot die strand. Alles was daar wat ons nodig gehad het, het baie lekker rusti...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rusplekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 625
R 1 625 R 1 463
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 625
R 1 625 R 1 463
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8798ff5e8ce0ef9566fb3332516ce9aa0702abeb1f5e2b7629c3498ea97e0bcfff02cea09b2b23daae0155cfdd9cf42d0ed7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 625 nouVanaf R1 463 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 29 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.680972290097 18.246116594489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang