Rus & Dal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rus & Dal bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in Rosendal, Vrystaat.
Gaste het 'n keuse om die Jangroentjie met slaapplek vir 3 te bespreek, wat 2 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer, of die Troupant met slaapplek vir 2 gaste wat uitkyk oor die Witteberge. Die oopplan-eenhede is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.
Die kombuisies is toegerus met yskaste, mikrogolwe, stowe, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi en 'n knus kaggel is beskikbaar, maar neem asseblief kennis dat die eenhede nie TV's het nie.
Alhoewel die eenhede langs mekaar is, is elke eenheid privaat omhein om troeteldiere veilig te hou, en die eenhede word Maandae en Woensdae gediens.
Gaste kan die dorp verken om die geboue en huise te besigtig, die plaaslike kunsgalerye en kafees besoek, bergfietsry, of die Mosamane-voetslaanroete verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Rus & Dal het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriekstraat 365, Rosendal, 9720, Vrystaat