Royal Brown
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2025 tot 7 Apr 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Argyle-laan Buccleuch 5C, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng
-
Vanaf
R570R513 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royal Royal Brown is in die hartjie van Buccleuch, Sandton geleë. Hierdie eiendom verleen aan gaste maklike toegang tot verskeie hoofweë, insluitend die N1, N3, en M1 na Johannesburg; maak dit ideaal vir bestuurders, paartjies en gereelde reisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 knus slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, wat 'n rustige nag se slaap verseker. Die en suite-badkamer is deftig ingerig met 'n stort, toilet en wasbak. Vir ekstra gerief word alle linne en badhanddoeke voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mini-konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstelle het ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV.
Hierdie verblyf is sentraal tot die Mall of Africa, Sandton Mall, en sowat 1 km vanaf die bekende Munyaka Beach Resort, en Linbro Park Industrial-komplekse.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Simon Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Argyle-laan Buccleuch 5C, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng
- Gaste dink Royal Brown het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Argyle-laan Buccleuch 5C, Sandton, Johannesburg, 2090, Gauteng