Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rouge on Rose Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rose-straat 25, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rouge on Rose, geleë in die Bo-Kaap, is die perfekte basis vir vakansie- of sakereisigers wat reg in die middel van alles in Kaapstad wil wees. Dié boetiekhotel bied gaste pragtige dekor, fantastiese ontbyte en uitstekende diens.

Verblyf bestaan uit 9 suites wat noukeurig versier is, waarvan 6 kombuisies bied vir selfsorgverblyf. Elke suite het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en gratis hoëspoed-Wi-Fi-internettoegang in. Daar is ook 'n elektroniese kluis, haardroër en internasionale proppe, asook 'n lessenaar, wat bydra tot 'n gemaklike verblyf.

Hierdie geskiedkundige woonbuurt van Bo-Kaap is bekend vir sy kleurvolle huise, mistieke gesang van die moskees en sy warm, multikulturele gemeenskap. Dit is 'n plek waar geplaveide strate en erfenisgeboue nuwerwets kroeë en eetplekke, filmmaatskappye en ontwerpateljees ontmoet.

Besienswaardighede in die area sluit restaurante, markte, museums, teaters en die Victoria & Alfred Waterfront in. Kaapstad se strande, Tafelberg, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, Kaappunt, en die Kaapse Wynlande, waar jy kan smul aan die kulinêre lekkernye en wyne van onoortreflike gehalte en prys kan geniet, is almal maklik bereikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Rose-straat 25, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rouge on Rose Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rose-straat 25, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3NGY0NjFiLWUzNjItNDllYS05ZDc2LTRkOGQ2NDIxYzAyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 25 Rose Street Bo-Kaap 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.919380755249 18.41718301177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang