Rosscos Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bataleur-straat 199, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rosscos Lodge is 'n rustige en privaat uitvoerende lodge in Phalaborwa, net 6 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en nie ver van plaaslike myne af nie.
Gerieflike verblyf word in 12 uitvoerende suites gebied. Elke suite het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en is toegerus met 'n lessenaar, 'n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die lodge bied 'n swembad, 5 verskillende braai-areas, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n restaurant op die perseel vir ontbyt. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Neem asseblief kennis: Die swembad word tans opgeknap en word tans nie gebruik nie.
Die ligging is ideaal vir diegene wat die Krugerwildtuin of PMC-myn besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 69
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bataleur-straat 199, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Gaste dink Rosscos Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bataleur-straat 199, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang