Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosewood Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 130, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rosewood Self-Catering is in die woonbuurt Gonubie, 'n gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen, geleë. Gonubie is 'n gewilde hengelbestemming en bekend vir die jaarlikse Surfer's Marathon sowel as die Half Iron Man-kompetisie.

Ons het drie eenhede: The Rosewood Cottage is 'n kothuis met 4-6 slaapplekke en bestaan uit 'n badkamer en 'n oopplan-sitkamer en -kombuis en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamer is 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Die kothuis het sy eie privaat ingang en braaigeriewe. Dit het Netflix, WiFi en veilige onderdakparkeerplek word vir gaste voorsien.

Rosewood Studio is 'n woonstel op die boonste vloer en het slaapplek vir 2-4. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkeldagbed, tesame met 'n sitkamer, badkamer met slegs 'n stort, en 'n kombuisie. Dit het Netflix, WiFi en veilige parkeerplek. Daar is geen braaigeriewe nie.

Rosewood Annex is 'n perfekte eenheid vir 'n sakepersoon of 'n paartjie. Dit is 'n eenheid op die grondvloer wat bestaan uit 'n kamer met 'n dubbelbed, 'n sitarea, 'n goeie grootte badkamer met 'n dubbelstort, 'n kombuisie, Netflix, WiFi en 'n buitesitplek en braai-area.

Rosewood is stapafstand vanaf die Gonubie-gholfbaan en 5 minute se ry na die idilliese Gonubie-strand en winkelsentrum. Dit is 20 minute se ry na al die geriewe in Oos-Londen insluitend winkelsentrums, gholfbane, restaurante en 30 minute se ry na wildsplase en die pragtige East Coast Resorts.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Susan D
5.0
Perfect. Very comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Annette F
Saam met lewensmaat
5.0
Stylish, well equipped, comfortable and a couple of minutes to the beach. The Rosewood Studio is perfect for a weekend getaway. We did ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Samantha S
5.0
It was great, clean. Well equipped, super quiet, comfortable. It was a lovely relaxing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Veronica Nonyaniso D
Saam met vriende
5.0
Excellent. We enjoyed everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Christo H
Saam met lewensmaat
5.0
Elke sent die moeite werd gewees. Ons kan net sê dankie! Pragtige skoon kothuis en alles was so netjies. Baie dankie, ons kom weer.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 13de Laan 130, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rosewood Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 130, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjOWI0OTU2LTZiNTMtNDliYi1hMzI2LTI4YzhjOGE0ZmRiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 130 13th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.949048989275 28.004925129935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang