Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rosedale Guest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tinus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vriendelik en rustig. Verblyf ideaal vir oorslaap oppad, alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Aunty Dilly's mince pies are top notch. I enjoyed the darn experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die plek was mooi skoon en die beddegoed en handdoeke was luuks. Ons het verskriklik lekker gebly. Ons sal definitief weer teruggaan. Die diens was uitmuntend en die gasvryheid uit die boonste rakke. Braaipakke was heerlik soos net Karoo vleis kan wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie lekker gebly, dankie. Moes dringend hier bespreek, waarmee die webtuiste ons skitterend gehelp het. Geleë op 'n plaas met 'n asemrowende uitsig. Die gasvrou was baie behulpsaam. Ons klein Boston Terrier het die grasperkie baie geniet. Die padaanwysings op die webtuiste het 'n modderige pad aangedui ná die reën, vanaf die afdraai van die hoofpad. Gelukkig het die gasvrou ons met ons vertrek 'n korter pad gewys. Die eenheid het alles wat jy nodig sal kry, insluitend 'n braaiplek en 'n klein swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Lekker stil en in pragtige omgewing. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam - het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die moeite werd. Baie lekker gebly, baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvryheid is prima! Heerlike nagrus gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker rus plek, veilig en rustig. Dit was 'n aangename tyd. Stil met rus en vrede vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik. Baie lekker en goed geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dillys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosedale-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiOGJjMTgwLTk3NzAtNDNkMi05ZTZlLTY0YWIxYzAwZjU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 149 5 1 5 Rosedale Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.590077608662 23.324452102184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456