Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosebud Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wilhelm O
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Die perfekte eiendom vir die wat stilte en goeie gehalte verblyf soek. Ek kan beslis die eiendom aan enige reisiger voorstel. Nie net was die ontvangs uitstekend nie, maar die eiendom self was van goeie gehalte, die area was stil en 'n kort afstand van jou nodige winkels af. As ek een ding mag voorstel, is dat daar 'n waaier in die plek gelos moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandri L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. Amazing - ons het so lekker gebly. Die cottages is pragtig, so skoon en netjies. Ons sal beslis weer die cottages bespreek as ons in die omgewing is. Jani is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Waarde vir geld! Heerlik gebly en baie lekker geslaap. Baie dankie vir 'n wonderlike oopslaapplek! Ons het regtig so lekker gebly! Die huis was blinkskoon en vars en die gepakte hout, skinkbord met koffie, tee en koekies het ons baie welkom laat voel. Dis regtig 'n juweel van 'n plek en ons sal graag weer eendag wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfy, friendly, well appointed. Will stay there again. Beautiful and cosy place. Well appointed. Perfect for an overnight stay, but will also be a lovely place to stay for a few days. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Baie cozy. Rosebud Cottages is 'n absolute juweel. Ons het onmiddellik tuis gevoel by Jani en sy het omgesien na al ons versoeke. Net spyt ons kon nie langer bly nie. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maitlandstraat 2, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5872cf2c48b72360c8550c57eb28add99982c576b3465777f4652104d9fa46e60db23fad95294fbcbcd6ac4afcf258b9543d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 2 Maitland Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943721243213 22.409136122684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang