Rosebank Stay Luxroom
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keyeslaan 46, The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rosebank Stay Luxroom is 'n heerlike selfsorgwoonstel in die veilige The Galleries-kompleks in Rosebank, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die lugversorgde slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en -kas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en badjassen word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskassie. 'n Opvoubare 2-sitplektafel is beskikbaar, en vir gastevermaak word 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix, en toegang tot gratis WiFi voorsien.
Gaste kry 1 toegewyde gratis parkeerplek en sal naby galerye, restaurante, winkelsentrums, die dieretuin en botaniese tuine geleë wees, om net 'n paar te noem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Busi Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Keyeslaan 46, The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng
- Gaste dink Rosebank Stay Luxroom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keyeslaan 46, The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng